Heske

About Heske Sangster

This author has not yet filled in any details.
So far Heske Sangster has created 9 blog entries.

Hou jou kind so besig gedurende hierdie tyd van sosiale issolasie #COVID-19

By |2020-03-26T20:05:44+02:00March 26th, 2020|

Sosiale issolasie is op almal se lippe en vir almal van ons met kinders beteken dit een ding. Ons moet op “stock” op “snacks” en by bly met aktiwiteite om ons kinders besig te hou!! Alhoewel sommige ouers baie kreatief is en dit geniet om nuwe speletjies uit te dink is dit vir ander ‘n groot kopseer.

  1. 1
  2. 2

The “perfect parent”

By |2020-03-11T16:02:44+02:00March 11th, 2020|

Does being a good mom mean that you pack the perfect lunch box, does it mean that you serve on all the “mommy committee’s” available, does it mean that you never miss a cricket or tennis match or does it mean that your house is always tidy and you’re children are excelling in academics or sport activities??  Unfortunately to some extent these are the measures you’re being “judged” on if you are a parent in the year 2020 and for a lot of mommies this makes sense.  We live in a world that is performance based, that is, if you do not excel in something you are seen as a failure.

Kersfees of Knersfees?

By |2024-12-23T22:43:33+02:00December 6th, 2019|

Wees dus realisties oor wat om te verwag. As jy weet soos wat jy weet soos wat jy weet daar gaan ‘n geveg losbreek oor die kleinkinders se speelgoed wat oral rond lê, berei jouself voor hoe jy gaan reageer as dit wel gebeur! Deurdink moontlike konflik situasies vooraf en dink na oor hoe jy dit gaan hanteer.

The valuable role grandparents play in a child’s life

By |2019-08-01T20:47:19+02:00August 1st, 2019|

My husband and I are in the fortunate position where both our parents are alive and involved in our child’s life. Although they live far away, we ensure that they visit us regularly or we try to visit them as often as possible. Whenever I see our little one interacting with her grandparents I am in awe of the total bliss and delight both parties experience. It made me realize just how important this intergenerational relationship is and how much everyone involved can benefit from it.

Help! My kind wil nie meer lewe nie!

By |2019-07-07T12:48:58+02:00May 5th, 2019|

Dit is iets wat ek geen ouer toewens nie. Ons as ouers wil tog die beste vir ons kinders hê, ons wil hê dat hul gelukkig moet wees en moet uitsien na ‘n rooskleurige toekoms waarin hulle hul drome kan verwesenlik. Die realiteit is egter dat baie kinders voel asof hul nie meer wil lewe nie en dink daaraan om selfmoord te pleeg – ten spyte van ouers se beste poging om hul kinders gelukkig te hou.

Jou kind se emosionele behoeftes – en die grootste hiervan is die LIEFDE

By |2019-07-07T12:53:58+02:00February 11th, 2019|

Mia Keller Pringle het in 1996 kinders se 5 basiese emosionele behoeftes omsrkyf waarvan LIEFDE volgens my die belangrikste is. 'n Kind wat onvoorwaardelike liefde ervaar, reeds vanaf voor geboorte af, het 'n emosionele voorsprong op alle vlakke, want kyk as jy weet jy is geliefd by die huis kan die lewe maar kom - ek het 'n vangnet wat vir my die nodige selfvertroue gee om alle uitdagings te hanteer. Hoe dra ons daardie soort liefde oor?

Go to Top