Wat is die effek van erotiese materiaal op n paartjie se sekslewe?
Die vrouens voel mans het net seks op die brein, maak nie saak of hulle n ontsaglike argument gehad het vroeer die dag nie, vanaand sal manlief sy “luck probeer”. Mans voel weer hulle loop op eiers en moet heeltyd die “water toets” – is dit nou okay vanaand of nie. En omdat hulle gehoor het dat vrouens nie soos n ligskakelaar net aan skakel nie, probeer hulle sommer al die onderwerp vroegoggend aanspreek om sodoende hopenlik teen vanaand die skakelaar al so semi aan te hê